2006 Curriebeker Premierafdeling
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2006 ABSA Curriebeker seisoen was vanaf Junie tot Oktober 2006 gespeel. Die Curriebeker is 'n jaarlikse rugbykompetisie wat tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika uitgespook word. Die beker is deur die Cheetahs en Blou Bulle gedeel nadat die spanne 28 elk in die eindrondte van die veld gedraf het.