2016 Curriebekerkwalifisering
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2016 Curriebekerkwalifiseringstoernooi is ’n rugbykompetisie wat in 2016 tussen provinsiale spanne in Suid-Afrika beslis word om te bepaal welke spanne in die 2016 Curriebeker sal speel. Die toernooi word tussen vyftien spanne gespeel tussen April en Julie. Nege van hierdie spanne sal aan die Premierafdeling deelneem terwyl die oorblywende ses om die Eerste Divisie-titel sal meeding.
Kitsfeite
2016 Curriebekerkwalifisering | |
---|---|
Die Absa Curriebeker se logo. | |
Wedstryde gespeel | 98 |
Drieë gedruk | 782 (gemiddeld 7.98 per wedstryd) |
Meeste punte | 159 George Whitehead |
Meeste drieë | 15 Selvyn Davids |
Sluit