Dustin Nguyen
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dustin Nguyen (gebore 17 September 1962) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Little Fish (2005) en Lua Phat (2013), en in die televisiereeks 21 Jump Street (1987).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Dustin Nguyen | |
Geboortenaam | Nguyễn Xuân Trí |
---|---|
Geboorte | 17 September 1962 (1962-09-17) (61 jaar oud) Saigon, Vietnam |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur, regisseur, en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit