E. G. Daily
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
E. G. Daily (gebore 11 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pee-wee's Big Adventure (1985), Babe: Pig in the City (1998), en Happy Feet (2006), en in die televisiereeks The Powerpuff Girls (1998).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
E. G. Daily | |
Geboortenaam | Elizabeth Ann Guttman |
---|---|
Geboorte | 11 September 1961 (1961-09-11) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en skryfster |
Aktiewe jare | 1979–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit