Gemenebes
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die term Gemenebes (Engels: Commonwealth) kan verwys ná:
- Die Britse Statebond of Gemenebes van Nasies, 'n vrywillige vereniging van onafhanklike, soewereine state, meestal bestaande uit die Verenigde Koninkryk en sy vorige kolonies.
- Die Gemenebes van Engeland, die Engelse Republiek tussen 1649 en 1660 onder Oliver Cromwell en Richard Cromwell.
Deel van amptelike benamings:
- Australië (Gemenebes van Australië)
- Deelstate van die Verenigde State van Amerika: Kentucky, Massachusetts, Pennsilvanië en Virginië.
- Eilandgebiede van die Verenigde State van Amerika: Noordelike Mariana-eilande, Puerto Rico en die voormalige Gemenebes van die Filippyne.
- Die Gemenebes van Onafhanklike State, opvolger van die Sowjetunie.
- Die historiese Pools-Litause Gemenebes.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Gemenebes of met Gemenebes in die titel. |