Interaktiewe sterrestelsel
sterrestelsels wat in 'n wisselwerking betrokke is / From Wikipedia, the free encyclopedia
Interaktiewe sterrestelsels is sterrestelsels waarvan die swaartekragvelde mekaar versteur. ’n Voorbeeld van ’n klein interaksie is wanneer ’n satellietstelsel die spiraalarms van die primêre stelsel versteur. ’n Voorbeeld van ’n groot interaksie is die botsing van twee stelsels.