Joe Rokocoko
From Wikipedia, the free encyclopedia
Josevata Taliga "Joe" Rokocoko (uitgespreek [rokoˈðoko], gebore op 6 Junie 1983) is 'n voormalige Nieu-Seelandse professionele rugbyspeler wat op die vleuelposisie gespeel het.
Kitsfeite Volle naam, Geboortedatum ...
| |||||
Joe Rokocoko in 2010 | |||||
Volle naam | Josevata Taliga Rokocoko | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 06 Junie 1983 (1983-06-06) (40 jaar oud) | ||||
Geboorteplek | Nadi, Fidji | ||||
Lengte | 1,88 m | ||||
Massa | 104 kg | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Vleuel | ||||
Professionele / senior klubs | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2002–2011 2012–2015 2015–2019 |
Auckland Bayonne Racing 92 |
38 98 87 |
(80) (120) (65) | ||
korrek soos op 1 Junie 2022. | |||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2003–2011 | Blues | 96 | 195 | ||
korrek soos op 1 Junie 2022. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2003–2010 | Nieu-Seeland | 68 | (230) | ||
korrek soos op 1 Junie 2022. |
Sluit
Rokocoko, gebore in Fidji, het in Nieu-Seeland grootgeword en vir die Blues en Auckland gespeel. Hy het later vir die Franse klubs Bayonne en Racing 92 gespeel. Hy het tussen 2003 en 2010 68 wedstryde vir Nieu-Seeland gespeel en 46 drieë gedruk. Hy is Nieu-Seeland se gesamentlike tweede-voorste driedrukker. Hy het onder meer tydens die rugbywêreldbekertoernooie in 2003 en 2007 vir Nieu-Seeland uitgedraf.