Nancy Travis
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Nancy Travis (gebore 21 September 1961) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente 3 Men and a Little Lady (1990), So I Married an Axe Murderer (1993), Greedy (1994), en The Sisterhood of the Traveling Pants (2005).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Nancy Travis | |
Geboortenaam | Nancy Ann Travis |
---|---|
Geboorte | 21 September 1961 (1961-09-21) (62 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit