Stoepa
Boeddhistiese bouwerk / From Wikipedia, the free encyclopedia
’n Stoepa is ’n Boeddhistiese bouwerk wat die relieke van ’n heilige bevat. Dit is ’n groot, ronde struktuur wat op ’n vierkantige voetstuk gebou is. Stoepas word in groot dele van Suid- en Oos-Asië aangetref.