Sutherland Shire
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sutherland Shire is 'n plaaslike owerheidsgebied in Suidelike streek van Sydney, Australië. Geografies is dit die gebied ten suide van Botanybaai en die Georges-rivier. Die administratiewe setel van plaaslike regering is in die woonbuurt Sutherland geleë, met die raadskantore in Etonstraat. Daar word dikwels eenvoudig na die gebied as "The Shire" verwys.
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Sutherland Shire | |
---|---|
Owerheidsgebied | |
Koördinate: 34°02′S 151°03′O | |
Land | Australië |
Deelstaat | Nieu-Suid-Wallis |
Stad | Sydney |
Regering | |
• Burgemeester | Carmelo Pesce (Liberaal) |
Oppervlak | |
• Totaal | 335 km2 (129,3 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 210 863 |
• Digtheid | 629,4/km2 (1 630/vk. myl) |
Tydsone | UTC+10:00 (AEST) |
Webwerf | sutherlandshire.nsw.gov.au |
Sluit