Turboaanjaer
From Wikipedia, the free encyclopedia
'n Turboaanjaer is 'n meganiese induksietoestel aangedryf deur uitlaatgas wat gebruik word in binnebrandenjins om die werkverrigting te verbeter deur saamgeperste lug in die verbrandingskamers in te dwing. Dit maak dit moontlik om meer brandstof per slag te verbrand wat lei tot 'n hoër kraglewering.