Upingtonia
Voormalige Boererepubliek wat op 20 Oktober 1885 in die Suide van Angola gestig is. / From Wikipedia, the free encyclopedia
Upingtonia, later bekend as Lijdensrust, was 'n Boererepubliek met 'n kortstondige bestaan in die omgewing van die huidige Grootfontein in Namibië.