Vlag van Saint-Martin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die vlag van Saint-Martin is ’n nie-amptelike vlag van die Franse oorsese gebied. Die vlag vertoon die woorde “Saint-Martin” met “Caraïbe Française” onder Saint en “French Caribbean” onder Martin in swart met ’n lintmotief in blou en groen op ’n wit agtergrond.
Kitsfeite Gebruik, Verhouding ...
Gebruik | Ander |
---|---|
Verhouding | 2:3 |
Ontwerp | Die woorde “Saint-Martin” met “Caraïbe Française” onder Saint en “French Caribbean” onder Martin in swart met ’n lintmotief in blou en groen op ’n wit agtergrond. |
Sluit
Die vlag geniet geen amptelike status in Frankryk of op Saint-Martin self nie.