2016 Russiese Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2016 Formule Een Russiese Grand Prix is op 1 Mei 2016 op die Sochi Autodrom gehou. Dit was die vierde wedren van die kampioenskapseisoen en is deur Nico Rosberg in sy Mercedes-Benz gewen.
Kitsfeite Voorste wegspringplek, Vinnigste Rondte ...
2016 Formule 1 Russiese Grand Prix | ||
---|---|---|
Datum | 1 Mei 2016 | |
Plek | Sochi Autodrom | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Nico Rosberg | Mercedes AMG |
Tyd | 1:35.417 | |
Vinnigste Rondte | ||
Renjaer | Nico Rosberg | Mercedes |
Tyd | 1:39.094 (rondte 52) | |
Podiumplekke | ||
1 | Nico Rosberg | Mercedes AMG |
2 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
3 | Kimi Räikkönen | Ferrari |
Sluit