2020 Hongaarse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2020 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Aramco Magyar Nagydij 2020) het op 19 Julie 2020 op die Hungaroring in Budapest, Hongarye plaasgevind.
Kitsfeite Formula 1 Aramco Magyar Nagydíj 2020, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Aramco Magyar Nagydíj 2020 | ||
---|---|---|
Datum | 19 Julie 2020 | |
Plek | Hungaroring | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:13.447 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:16.627 (rondte 70 van 70) | |
Podium | ||
1 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
2 | Max Verstappen | Red Bull-Honda |
3 | Valtteri Bottas | Mercedes AMG |
Sluit
Dit is sedert 1986 die vyf-en-dertigste uitgawe van die Hongaarse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die derde rondte van die kampioenskap in 2020.