2021 Hongaarse Grand Prix
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die 2021 Formule Een Hongaarse Grand Prix (Hongaars: Formula 1 Rolex Magyar Nagydij 2021) is op 1 Augustus 2021 op die Hungaroring in Budapest, Hongarye beslis.
Kitsfeite Formula 1 Rolex Magyar Nagydíj 2021, Voorste wegspringplek ...
Formula 1 Rolex Magyar Nagydíj 2021 | ||
---|---|---|
Datum | 1 Augustus 2021 | |
Plek | Hungaroring | |
Voorste wegspringplek | ||
Renjaer | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Tyd | 1:15.419 | |
Vinnigste ronde | ||
Renjaer | Pierre Gasly | AlphaTauri-Honda |
Tyd | 1:18.394 op rondte 70 | |
Podium | ||
1 | Esteban Ocon | Alpine-Renault |
2 | Sebastian Vettel | Aston Martin-Mercedes |
3 | Lewis Hamilton | Mercedes AMG |
Sluit
Dit is sedert 1986 die vyf-en-veertigste uitgawe van die Hongaarse Grand Prix in die wêreldkampioenskap van Formule 1, en die elfde rondte van die kampioenskap in 2021.