Alicia Keys
Amerikaanse sangeres en aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Alicia Keys (gebore 25 Januarie 1981) is 'n Amerikaanse aktrise, sangeres en komponis. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Smokin' Aces (2006), Quantum of Solace (2008), The Secret Life of Bees (2008), en The Amazing Spider-Man 2 (2014).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Alicia Keys | |
Geboortenaam | Alicia Augello Cook |
---|---|
Geboorte | 25 Januarie 1981 (1981-01-25) (43 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise en komponis |
Aktiewe jare | 1995–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit