Amy Madigan
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Amy Madigan (gebore 11 September 1950) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Streets of Fire (1984), Uncle Buck (1989), Field of Dreams (1989), en Gone Baby Gone (2007).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Amy Madigan | |
Geboortenaam | Amy Marie Madigan |
---|---|
Geboorte | 11 September 1950 (1950-09-11) (73 jaar oud) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1977–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit