Andrea Leadsom
From Wikipedia, the free encyclopedia
Andrea Jacqueline Leadsom (gebore 13 Mei 1963) is 'n Britse politikus wat sedert 24 Julie 2019 die amp van minister van Sake, Energie en Industriële Strategie van die Verenigde Koninkryk beklee.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Andrea Leadsom | |
Minister van Sake, Energie en Industriële Strategie | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Boris Johnson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Greg Clark |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Andrea Jacqueline Salmon 13 Mei 1963 (1963-05-13) (61 jaar oud) Aylesbury, Buckinghamshire, Engeland |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Sluit