Anton Mauve
From Wikipedia, the free encyclopedia
Anthonij (Anton) Mauve (Zaandam, 18 September 1838 – Arnhem, 5 Februarie 1888) was 'n beroemde Nederlandse kunsskilder. Mauve is wêreldwyd bekend vir sy skilderye en hy was ook die leermeester van Vincent van Gogh.