Bandundu
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bandundu (voorheen bekend as Banningville in Frans en Banningstad in Nederlands) is 'n stad in die weste van die Demokratiese Republiek die Kongo.
Kitsfeite Bandundu Banningville/Banningstad, Land ...
Bandundu Banningville/Banningstad | |
---|---|
Lugbeeld van Bandundu in 2007 | |
Koördinate: 3°19′S 17°22′O | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
Provinsie | Bandundu |
Oppervlak | |
• Totaal | 222 km2 (86 vk. myl) |
Hoogte | 321 m (1 053 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 143 435 |
• Digtheid | 650/km2 (1 700/vk. myl) |
Sluit