Basse-Terre
From Wikipedia, the free encyclopedia
Basse-Terre is die hoofstad en grootste stad van die eilandnasie Guadeloupe, 'n Franse oorsese gebied in die Karibiese See. Die stad het 'n bevolking van 11 395 in 2013 gehad en het 'n oppervlakte van 5,78 km².
- Hierdie artikel handel oor die hoofstad van Guadeloupe. Moenie verwar word met Basseterre nie.
Basse-Terre | |
---|---|
Kaart | Wapen |
Vlag | |
Land | Frankryk |
Gebied | Guadeloupe |
Koördinate | 16°00′N 61°44′W |
Stigting | 1643 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 5,78 vk km |
Hoogte bo seevlak | 0–164 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 11 395 |
- Bevolkingsdigtheid | 2 000/vk km |
Tydsone | UTC -4 |
Burgemeester | Marie-Luce Penchard |
Amptelike webwerf | |