Bloedige Sondag in Vilnius
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die term Bloedige Sondag verwys na die gebeure op 13 Januarie 1991 in Vilnius toe veertien mense tydens betogings vir die vryheid en onafhanklikheid van Litaue (wat destyds nog 'n Sowjet-republiek was) dood en meer as 1 000 beseer is. Die slagoffers is doodgeskiet of deur Sowjet-Russiese tenks platgery. Een Sowjet-soldaat is per ongeluk noodlottig getref deur vriendelike vuur.
Kitsfeite Bloedige Sondagof Gebeure van Januarie 1991 Litaus: Sausio įvykiai, Datum ...
Bloedige Sondag of Gebeure van Januarie 1991 Litaus: Sausio įvykiai | |||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|
Deel van die Koue Oorlog, die Singende Rewolusie en die Versplintering van die Sowjetunie | |||||||
'n Betoger wys die Litause vlag | |||||||
| |||||||
Strydende partye | |||||||
Litaue | Sowjetunie
| ||||||
Ongevalle | |||||||
13 burgerlikes gedood in aksie 1 burgerlike dood ná 'n hartaanval 1 000 gewondes |
1 soldaat dood deur vriendelike vuur |
Sluit