Bocholt, België
From Wikipedia, the free encyclopedia
Bocholt (Limburgs: Bóggetj of Bogget) is 'n Belgiese dorp en munisipaliteit in die noorde van die Vlaamse provinsie Limburg, aan die grens met die Nederlandse provinsie Limburg. Die munisipale gebied het sowat 13 000 inwoners (2011) en 'n oppervlakte van 59 km².
Kitsfeite Bocholt Bóggetj / Bogget, Land ...
Bocholt Bóggetj / Bogget | |
---|---|
Munisipaliteit | |
Sint-Laurentiuskerk | |
Ligging van Bocholt in die provinsie Limburg | |
Koördinate: 51°10′00″N 5°35′00″O | |
Land | België |
Gewes (deelstaat) | Vlaandere |
Provinsie | Limburg |
Regering | |
• Burgemeester | Jean-Paul Peuskens (sp.a) |
Oppervlak | |
• Totaal | 59,34 km2 (22,91 vk. myl) |
Bevolking | |
• Totaal | 12 693 |
• Digtheid | 214/km2 (550/vk. myl) |
Poskode | 3950 |
Skakelkodes | 089 |
Webwerf | www.bocholt.be |
Sluit
Die munisipaliteit herberg die grootste bier-museum van Europa, die Bocholter Brouwerijmuseum van die bier-Brouwerij Martens, wat eweneens in Bocholt gesetel is.