Boor (dubbelsinnig)
From Wikipedia, the free encyclopedia
Boor kan na een van die volgende verwys:
- Boor, 'n chemiese element met simbool B en atoomgetal 5.
- Boormasjien, 'n apparaat wat gebruik word om gate te boor.
- Boorpunt, 'n insetstuk aan die voorkant van 'n boormasjien.
- Boor, die aksie waartydens 'n boormasjien gebruik word.
- Boor(-wydte), die afmeting van 'n enjinsilinder se deursnee; gewoonlik saam met die "slag" gespesifiseer.
Dit is ’n dubbelsinnigheidsbladsy dié: ’n lys van artikels wat met dieselfde titel verbind word. As ’n interne skakel u hierheen gelei het, kan u gerus daardie skakel verander sodat dit direk na die gewenste artikel wys. |
Wys alle artikels waarvan die titel begin met Boor of met Boor in die titel. |
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |