Brand in die Mont Blanc-tonnel
ramp veroorsaak deur 'n voertuigbrand in die Mont Blanc-tonnel waarin 39 mense dood is / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die brand in die Mont Blanc-tonnel tussen Frankryk en Italië het op 24 Maart 1999 plaasgevind en 39 mense is dood.
Kitsfeite Datum, Plek ...
'n Gedenkplaat aan die Franse kant van die tonnel; afgebeeld in 2010, ter herinnering aan diegene wat in die brand dood is. | |
Datum | 24 Maart 1999; 25 jaar gelede (1999-03-24) |
---|---|
Plek | Mont Blanc-tonnel |
Ligging | Chamonix, Haute-Savoie, Frankryk |
Koördinate | 45.85451°N 6.912534°O / 45.85451; 6.912534 |
Tipe | Tonnelbrand |
Sterftes | 39 |
Nie-dodelike beserings | 14 |
Sluit