Buzz Aldrin
From Wikipedia, the free encyclopedia
Edwin Eugene Aldrin, Jr., beter bekend as Buzz Aldrin (gebore op 20 Januarie 1930) is 'n afgetrede Amerikaanse ruimtevaarder en die vlieënier van die eerste maanlandingstuig tydens die Apollo 11-ruimtesending. Hy was die tweede mens op die maan, na sy bevelvoerder Neil Armstrong op 21 Julie 1969.
Kitsfeite Gebore, Nasionaliteit ...
Buzz Aldrin | |
---|---|
Buzz Aldrin in Julie 1969 | |
Gebore | Edwin Eugene Aldrin Jr. 20 Januarie 1930 (1930-01-20) (94 jaar oud) Glen Ridge, New Jersey |
Nasionaliteit | Verenigde State |
Beroep | ruimtevaarder, vegvlieënier |
Bekend vir | tweede man wat op die maan geloop het |
Eggenoot | Joan Ann Archer (trou 1954; geskei 1972) Beverly van Zile (trou 1975; geskei 1978) Lois Driggs Cannon (trou 1988; geskei 2012) Anca V. Faur (trou 2023) |
Kinders | 3 |
Ouer(s) | Edwin Eugene Aldrin Sr. Marion (Moon) Gaddys |
Webwerf | buzzaldrin.com |
Handtekening | |
Sluit