Castelnuovo Rangone
munisipaliteit in die Italiaanse / From Wikipedia, the free encyclopedia
Castelnuovo Rangone is 'n comune in die streek Emilia-Romagna, in die noorde van Italië. Dit lê ongeveer 40 km wes van Bologna en 13 km suid van Modena, bestaande uit dorpies en kleiner nedersettings. In 2008 het dit 'n bevolking van 13 856 gehad, en 'n oppervlak van 23 km2.
Kitsfeite Land, Streek ...
Castelnuovo Rangone | |
---|---|
Koördinate: 44°33′N 10°56′O | |
Land | Italië |
Streek | Emilia-Romagna |
Provinsie | Modena |
Regering | |
• Burgemeester | Roberto Alperoli |
Oppervlak | |
• Totaal | 22,61 km2 (8,73 vk. myl) |
Hoogte | 76 m (249 ft) |
Bevolking | |
• Totaal | 13 856 |
• Digtheid | 610/km2 (1 600/vk. myl) |
Tydsone | UTC+1 (MET) |
• Somertyd | UTC+2 (MEST) |
Poskode | 41051 |
Skakelkodes | 059 |
Webwerf | comune.castelnuovo-rangone.mo.it |
Sluit