Computex
From Wikipedia, the free encyclopedia
Computex Taipei, of Taipei International Information Technology Show (Chinees: 台北國際電腦展 , algemeen bekend as Computex), is 'n handelskou vir inligtingstegnologie wat sedert 1981 jaarliks in Taipei, die hoofstad van die Republiek China (Taiwan) gehou word.
Taipei International Information Technology Show
Uitstallingsterrein
Taipei Wêreldhandelsentrum
&
Taipei Wêreldhandelsentrum se Nangang-uitstallingsterrein
Gasheerstad
Taipei
Republiek van China
Dit is tans die grootste handelskou van sy soort in Asië en sedert die vroeë 2000's naas die Europese CeBIT en die Amerikaanse Consumer Electronics Show (CES) ook een van die belangrikste IT-handelskoue ter wêreld.