Dalia Grybauskaitė
From Wikipedia, the free encyclopedia
Dalia Grybauskaitė [daˈlʲæ grʲiːbausˈkaitʲeː] (* 1 Maart 1956 in Vilnius) is 'n Litause politikus en voormalige kommissaris vir finansiële beplanning en besteding van die Europese Unie. Op 17 Mei 2009 is Grybauskaitė as onafhanklike kandidaat en opvolger van Valdas Adamkus as die eerste vroulike president van Litaue verkies en op 12 Julie 2009 ingesweer. Sy is op 12 Julie 2019 deur Gitanas Nausėda opgevolg.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Dalia Grybauskaitė | |
Dalia Grybauskaitė in 2010 | |
President van Litaue | |
Ampstermyn 12 Julie 2009 – 12 Julie 2019 | |
Eerste minister | Andrius Kubilius (2008–2012) Algirdas Butkevičius (2012–2016) Saulius Skvernelis (2016–hede) |
---|---|
Voorafgegaan deur | Valdas Adamkus |
Opgevolg deur | Gitanas Nausėda |
Europese Kommissaris vir Finansiële Beplanning en Besteding | |
Ampstermyn 22 November 2004 – 1 Julie 2009 | |
President | José Manuel Barroso |
Voorafgegaan deur | Michaele Schreyer Markos Kyprianou (Besteding) |
Opgevolg deur | Algirdas Šemeta |
Europese Kommissaris vir Onderwys en Kultuur | |
Ampstermyn 1 Mei 2004 – 11 November 2004 | |
President | Romano Prodi |
Voorafgegaan deur | Viviane Reding |
Opgevolg deur | Ján Figeľ (Onderwys, Oefening, Kultuur en Meertaligheid) |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 1 Maart 1956 (1956-03-01) (68 jaar oud) Vilnius, Litause SSR, Sowjetunie (tans Litaue) |
Politieke party | Kommunistiese Party van die Sowjetunie (1983–1989) Kommunistiese Party van Litaue (1989–1990) Onafhanklik (1990–hede) |
Alma mater | Zhdanov University Georgetown University |
Religie | Rooms-Katolieke Kerk |
Handtekening |
Sluit