Darling, Wes-Kaap
Dorp in Suid-Afrika / From Wikipedia, the free encyclopedia
Darling is 'n klein dorp in die Weskus-gebied van die Wes-Kaap, omtrent 75 km noord van Kaapstad.
Kitsfeite Land, Provinsie ...
Darling | |
---|---|
Kunsmark by Evita se Perron | |
Koördinate: 33°23′S 18°23′O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Wes-Kaap |
Distriksmunisipaliteit | Weskus |
Plaaslike Munisipaliteit | Swartland |
Stigting | 1853 |
Tydsone | UTC+2 (SAST) |
Sluit