Etiek
tak van filosofie wat konsepte van regte en verkeerde gedrag sistematiseer, verdedig en aanbeveel / From Wikipedia, the free encyclopedia
Etiek is die studie van morele waardes en gebruike uit 'n filosofiese oogpunt. Die konsepte van wat reg en verkeerd is, goed en kwaad is, en wat verantwoordelikheid beteken, word hierdeur ondersoek.