Gavin Williamson
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gavin Alexander Williamson (gebore 25 Junie 1976) is 'n Britse politikus wat sedert die 24 Julie 2019 die amp van minister van Onderwys van die Verenigde Koninkryk beklee.
Kitsfeite Eerste minister, Voorafgegaan deur ...
Gavin Williamson | |
Minister van Onderwys | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 24 Julie 2019 | |
Eerste minister | Boris Johnson |
---|---|
Voorafgegaan deur | Damian Hinds |
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | Gavin Alexander Williamson 25 Junie 1976 (1976-06-25) (47 jaar oud) Scarborough, North Yorkshire, Engeland |
Politieke party | Konserwatiewe Party |
Sluit