Gene Simmons
From Wikipedia, the free encyclopedia
Gene Simmons (gebore 25 Augustus 1949) is 'n Israeli-Amerikaanse musikant, sanger en akteur. Hy is bekend vir baskitaar speel en sing in die musiekgroep KISS, die rock groep wat hy gestig het saam met Paul Stanley in die 1970s. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Runaway (1984), Detroit Rock City (1999), Extract (2009), en Why Him? (2016).
Kitsfeite Geboortenaam, Geboorte ...
Gene Simmons | |
Simmons in Oktober 2012 | |
Geboortenaam | Chaim Witz |
---|---|
Geboorte | 25 Augustus 1949 (1949-08-25) (74 jaar oud) Israel |
Nasionaliteit | Amerikaner |
Beroep(e) | Musikant, sanger en akteur |
Aktiewe jare | 1970–nou |
Webwerf | genesimmons |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit