Glare
From Wikipedia, the free encyclopedia
Glare ('n samestelling van die engelse beskrywing GLAss REinforced aluminium) is 'n saamgestelde materiaal wat uitgevind is deur prof. Boud Vogelesang en dr. Geert Roebroeks wat verbonde is aan die Tegniese Universiteit van Delft. Dit word onder meer deur Stork Fokker gebruik in die vliegtuigrompe van Airbus vliegtuie.