Inkwisisie
hof van die Katolieke Kerk en die Protestantse Kerk om daardie organisasies te bekamp wat nie met hul leerstellings saamgestem het nie / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Inkwisisie was 'n offisie van die Rooms-Katolieke Kerk wie se taak dit was om kettery te onderdruk. Hulle aksies en samewerking met die plaaslike regerings is onderwerpe van aansienlike geskiedkundige ondersoek.