Internasionale Lughawe Sjeremetjewo
internasionale lughawe in Moskou, Rusland / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Sjeremetjewo Alexander S. Pushkin Internasionale Lughawe (Russies: Международный аэропорт Шереметьево) is ’n internasionale lughawe in die Moskou-oblast, Rusland. Dit is sowat 29 km noordwes van Sentraal-Moskou geleë. Dit is die hooflughawe van die Russiese internasionale lugdiens Aeroflot, en saam met Domodedowo en Wnoekowo een van die hooflughawens van Moskou. (Die IATA-kode vir aldrie die lughawens is MOW). Dit is naas Domodedowo die grootste lughawe in Rusland. In 2017 het die lughawe veertig miljoen passasiers bedien.
Kitsfeite Alexander S. Poesjkin Sjeremetjewo Internasionale LughaweSheremetyevo International Airport Международный аэропорт Шереметьево, IATA: SVO – ICAO: UUEE ...
Alexander S. Poesjkin Sjeremetjewo Internasionale Lughawe Sheremetyevo International Airport Международный аэропорт Шереметьево | |||
---|---|---|---|
Lugfoto van Sjeremetjewo | |||
IATA: SVO – ICAO: UUEE | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Operateur | International Airport Sheremetyevo | ||
Bedien | Moskou | ||
Ligging | Khimki, Moskou-oblast, Rusland | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 622 vt / 190 m | ||
Koördinate | 55°58′22″N 37°24′53″O | ||
Webtuiste | www.svo.aero | ||
Landkaart | |||
Ligging binne die Moskou-oblast | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
07R/25L | 3 700 | 12 139 | Beton |
07L/25R | 3 550 | 11 647 | Beton |
Statistieke (2019) | |||
Passasiers | 49 933 000 | ||
Lugbewegings | 386 370 | ||
Lugvrag (ton) | 379 000 | ||
Bron: Sjeremetjewo-lughawe |
Sluit