Iwan IV van Rusland
From Wikipedia, the free encyclopedia
Iwan IV Wasilijewitsj (Russies: Иван Васильевич) (25 Augustus 1530 – 18 Maart 1584) was van 1533 tot 1547 grootprins van Moskowië en die eerste amptelike Russiese tsaar.
Kitsfeite Dinastie, Bewind ...
Iwan IV | |
---|---|
Tsaar van die hele Rusland | |
Dinastie | Rjoerik |
Bewind | 1547-1584 |
Kroning | 16 Januarie 1547 |
Volle naam | Iwan Wasilijewitsj |
Gebore | 25 Augustus 1530 |
Moskou | |
Gesterf | 18 Maart 1584 |
Moskou | |
Voorganger | Wasili III |
Opvolger | Fjodor I |
Gade | Anastasia Romanowna Zacharina-Joerijewa en ses ander |
Vader | Wasili III |
Moeder | Jelena Glinskaja |
Sluit
Hy is in Afrikaans beter bekend as Iwan die Verskriklike. ’n Beter vertaling van die Russiese Иван Грозный (Iwan Grozni) sou egter Iwan die Ontsagwekkende of Formidabele gewees het.