Jaart
Angelsaksiese lengtemaat nagenoeg gelyk aan 91.4cm / From Wikipedia, the free encyclopedia
‘n Jaart is ‘n Angelsaksiese lengtemaat nagenoeg gelyk aan 91,4 cm. Hierdie historiese lengte-eenheid is gebruik in lande wat deel van die Britse koloniale ryk gevorm het.