Jasjalta-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Jasjalta-rajon (Russies: Яшалтинский район, Kalmikies: Яшлтан район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die suidwestelike deel van die republiek en grens aan twee ander federale deelgebiede van Rusland, Rostof-oblast en Stawropol-krai. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Jasjalta.
Kitsfeite
Jasjalta-rajon Яшалтинский район | ||||
Die ligging van Jasjalta-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Jasjalta | |||
Hoof | Aldar Lidzjikof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 14 660 | |||
Volgorde | 4de | |||
Digtheid | 6,07/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 2 416 km² | |||
Volgorde | 12de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit