Jill Marie Jones
Amerikaanse aktrise / From Wikipedia, the free encyclopedia
Jill Marie Jones (gebore 4 Januarie 1975) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Private Valentine: Blonde & Dangerous (2008) en Drool (2009), en in die televisiereekse Girlfriends (2000) en Sleepy Hollow (2013).
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Kitsfeite Geboorte, Nasionaliteit ...
Jill Marie Jones | |
Geboorte | 4 Januarie 1975 (1975-01-04) (49 jaar oud) |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Sluit