Juan Guaidó
President van die Nasionale Vergadering van Venezuela / From Wikipedia, the free encyclopedia
Juan Gerardo Guaidó Márquez (gebore 28 Julie 1983)[2] is 'n Venezolaanse ingenieur en politikus wat sedert Januarie 2019 as die president van die Nasionale Vergadering van Venezuela dien.[3] Hy is 'n lid van die Popular Will-party, en dien ook as 'n federale adjunk wat die staat van Vargas verteenwoordig.
Kitsfeite Voorafgegaan deur, Persoonlike besonderhede ...
Juan Gerardo Guaidó Márquez | |
Waarnemende President van Venezuela betwis | |
Ampsbekleër | |
Termynaanvang 11 Januarie 2019 | |
Voorafgegaan deur | Nicolás Maduro |
---|---|
Persoonlike besonderhede | |
Gebore | 28 Junie 1983 (1983-06-28) (40 jaar oud) La Guaira, Venezuela |
Politieke party | Voluntad Popular (Popular Will) |
Eggenoot/-note | Fabiana Rosales [1] |
Kind(ers) | 1 dogter |
Alma mater | Andrés Bello Catholic Universiteit George Washington Universiteit |
Sluit
Hy is op 11 Januarie 2019 deur die Nasionale Vergadering as tussentydse president van Venezuela verklaar nadat Nicolás Maduro vir 'n tweede termyn as president aangewys is, maar Maduro is nog steeds aan bewind.[4]