Junkers Ju 87
Duitse duikbomwerper / From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Junkers Ju 87 of Stuka was 'n tweeman Duitse duikbomwerper en grondaanvalstuig wat meestal in die Tweede Wêreldoorlog diens gedoen het.
Kitsfeite Junkers Ju 87 Stuka ...
Junkers Ju 87 Stuka | |
---|---|
Tipe | Duikbomwerper |
Vervaardiger | Junkers |
Ontwerp deur | Hermann Pohlmann |
Nooiensvlug | 17 September 1935 |
Vrygestel | 1936 |
Onttrek | 1945 |
Status | Onttrek aan militêre diens |
Hoofgebruikers | Luftwaffe Regia Aeronautica Koninklike Romeense Lugmag Bulgaarse Lugmag |
Aantal gebou | Ongeveer 6 500 |
Sluit
Die Stuka is deur Hermann Pohlmann ontwerp en het die eerste keer in 1935 gevlieg. Dit maak sy gevegsdebuut in 1936 as deel van die Luftwaffe se Condor Legioen gedurende die Spaanse Burgeroorlog.