Kālidāsa
Klassieke Sanskrit digter en dramaturg / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kālidāsa (Sanskrit: कालिदास) was 'n klassieke Sanskrit-skrywer en word allerweë beskou as die grootste digter en dramaturg van die Sanskrit-taal. Sy toneelstukke en gedigte is hoofsaaklik op Hindu-mitologie en filosofie gebaseer.