Kalemie
stad in die Demokratiese Republiek van die Kongo / From Wikipedia, the free encyclopedia
Kalemie (voorheen bekend as Albertville in Frans en Albertstad in Nederlands) is 'n stad in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo. Dit lê op die oewer van die Tanganjika-meer.
Kitsfeite Kalemie Albertville/Albertstad, Land ...
Kalemie Albertville/Albertstad | |
---|---|
Koördinate: 5°56′S 29°12′O | |
Land | Demokratiese Republiek die Kongo |
Provinsie | Katanga |
Bevolking | |
• Totaal | 146 974 |
Sluit