Kettsjeneri-rajon
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kettsjeneri-rajon (Russies: Кетченеровский район, Kalmikies: Көтчнрә район) is 'n administratiewe rajon van Kalmikië, Rusland. Dit lê in die noordelike deel van die republiek en grens aan Rostof-oblast, 'n ander federale deelgebied van Rusland. Die rajon se setel is die gelyknamige dorp Kettsjeneri.
Kitsfeite
Kettsjeneri-rajon Кетченеровский район | ||||
Die ligging van Kettsjeneri-rajon in Kalmikië | ||||
Politieke status | ||||
Land | Rusland | |||
Federale distrik | Suidelike | |||
Deelgebied | Kalmikië | |||
Tipe | Rajon | |||
Stigting | 1938 | |||
Regering | ||||
Setel | Kettsjeneri | |||
Hoof | Waleri Otsjirof | |||
Bevolking | ||||
Sensus | 2021 | |||
Totaal | 8 746 | |||
Volgorde | 12de | |||
Digtheid | 1,34/km² | |||
Statistiek | ||||
Oppervlakte | 6 548 km² | |||
Volgorde | 4de | |||
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) | |||
Registrasienommer | 08 | |||
Wapen en vlag | ||||
|
Sluit