Krieketvereniging van Nepal
From Wikipedia, the free encyclopedia
Die Krieketvereniging van Nepal (Engels: Cricket Association of Nepal, afgekort “CAN”; Nepalees: नेपाल क्रिकेट सङ्घ) is die bestuursliggaam wat krieket in Nepal beheer. Die beheerliggaam is in 1946 gestig en in Mulpani, Katmandoe, gesetel. Sedert 1996 verteenwoordig dit Nepal by die Internasionale Krieketraad (IKR) as ’n assosiaatlid en sedert 1990 ook by die Asiatiese Krieketraad (Asian Cricket Council, ACC).
Kitsfeite Engelse naam, Afkorting ...
Krieketvereniging van Nepal | |
---|---|
Kenteken van die Krieketvereniging van Nepal | |
Engelse naam | Cricket Association of Nepal |
Afkorting | CAN |
Nepalese naam | नेपाल क्रिकेट सङ्घ |
Land | Nepal |
Sportsoort | Krieket |
Stigting | 1946 |
Lid van | Internasionale Krieketraad |
Aangesluit in | 1988 |
Vastelandse beheerliggaam | Asiatiese Krieketraad |
President | Chatur Bahadur Chand |
Sekretaris | Paras Khadka |
Setel | Mulpani, Katmandoe, Nepal |
Amptelike tale | Engels en Nepalees |
Amptelike webwerf | cricketnepal.org.np |
Sluit