Kurnell
From Wikipedia, the free encyclopedia
Kurnell is 'n woonbuurt in die suide van Sydney, Australië. Kurnell is sowat 22 kilometers suid van Sydney se sakekern geleë in die plaaslike regeringsgebied van die Sutherland Shire.
Kitsfeite Land, Deelstaat ...
Kurnell | |
---|---|
Voorstad | |
Kurnell se sandsteen rotshange met 'n uitsig oor die Stille Oseaan | |
Koördinate: 34°00′42″S 151°12′25″O | |
Land | Australië |
Deelstaat | Nieu-Suid-Wallis |
Stad | Sydney |
Bevolking | |
• Totaal | 2 213 |
Tydsone | UTC+10:00 (AEST) |
Poskode | 2231 |
Sluit