Leopold Mozart
From Wikipedia, the free encyclopedia
Leopold Mozart (1719 – 1787) was 'n Duitse komponis en violis. Hy was die vader van die beroemde Oostenrykse komponis Wolfgang Amadeus Mozart.
Kitsfeite Agtergrondinligting, Geboortenaam ...
Leopold Mozart | |
---|---|
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Johann Georg Leopold Mozart |
Gebore | (1719-11-14)14 November 1719 Augsburg, Beiere, Heilige Romeinse Ryk |
Oorsprong | Heilige Romeinse Ryk |
Sterf | 28 Mei 1787 (op 67) Salzburg, Heilige Romeinse Ryk |
Genres | Klassiek |
Beroep(e) | Komponis en violis |
Instrumente | Viool |
Assosiasies | Wolfgang Amadeus Mozart |
Sluit