Long John Silver
From Wikipedia, the free encyclopedia
Long John Silver is ’n fiktiewe karakter en die hoofantagonis in die roman Treasure Island (1883) deur Robert Louis Stevenson. Hy is die kleurrykste en mees komplekse karakter in die boek en maak nog sy verskyning in moderne kultuur. Veral sy af been en papegaai het grootliks bygedra tot moderne uitbeeldings van seerowers.
Kitsfeite Skepping, Eerste verskyning ...
John Silver | |
Long John Silver en Jim Hawkins in The Hostage. Illustrasie deur N.C. Wyeth, 1911. | |
Skepping | |
---|---|
Eerste verskyning | Treasure Island |
Geskep deur | Robert Louis Stevenson |
Uitgebeeld deur | Charles Ogle Wallace Beery Robert Newton Orson Welles Tim Curry Jack Palance Lance Henriksen |
Stem | Jim Cummings Lance Henriksen Verskeie ander |
Inligting | |
Byname | Barbeque, Long John, Jack |
Spesie | Mens |
Geslag | Manlik |
Beroep | Hoofkok Kwartiermeester Seerower |
Nasionaliteit | Engels |
Sluit